Esegiël 18:6 Die Boodskap (DB)

Hy het nie voor afgode neergebuig en hulle aanbid soos die ander mense van sy volk nie. En sê nou hy het nie by ’n ander man se vrou geslaap nie, en hy het net gedoen wat die Here vra.

Esegiël 18

Esegiël 18:3-14