Esegiël 18:31 Die Boodskap (DB)

Hou op om teen My in opstand te wees. Vra My om vir julle ’n nuwe hart en ’n nuwe binneste te gee. Hoekom wil julle op die slegte pad aanhou totdat Ek julle doodmaak?

Esegiël 18

Esegiël 18:23-32