Esegiël 18:23 Die Boodskap (DB)

“Dink jy dat dit vir My lekker is om slegte mense dood te maak?” Die Here, die God van Esegiël, vra vir jou hierdie vraag. “Natuurlik hou Ek nie daarvan om mense vir hulle slegte dade te straf nie. Ek sal so graag wil sien dat hulle omdraai en agter My aanloop sodat hulle kan bly lewe.

Esegiël 18

Esegiël 18:21-28