Esegiël 18:21 Die Boodskap (DB)

Maar as slegte mense die slegte ophou doen en omdraai en agter My begin aanloop, en hulle doen wat Ek die mens beveel het om te doen, sal hulle lewe. Ek sal hulle nie doodmaak nie.

Esegiël 18

Esegiël 18:19-29