Esegiël 18:2 Die Boodskap (DB)

“Hoekom sê die mense van Israel: Die ouers eet groen druiwe, en hulle kinders trek hulle gesigte op ’n plooi, so suur is die druiwe, oftewel: die ouers doen sonde, dan word die kinders daarvoor gestraf?

Esegiël 18

Esegiël 18:1-3