Esegiël 18:19 Die Boodskap (DB)

“Nou sê jy: ‘Maar ’n kind moet ook mos vir sy pa se slegte dade betaal! Hy moet net soos sy pa gestraf word!’ Nee! Nooit nie. As die kind reg doen, sal hy lewe. Hy doen wat Ek sê.

Esegiël 18

Esegiël 18:14-23