Esegiël 18:14 Die Boodskap (DB)

“Maar sê nou hierdie slegte seun het op sy beurt ook ’n seun. Hierdie seun sien watter slegte lewe sy pa lei en hy besluit om ’n ander koers in te slaan.

Esegiël 18

Esegiël 18:11-18