Dan sal al die beste soldate van Israel in die oorlog teen Babilonië doodgemaak word. En die mense wat in Jerusalem oorbly, sal oor die hele aardbol verstrooi word. As dit gebeur, sal julle weet en erken dat Ek die Here is en dat Ek vooruit voorspel het dat dit so gaan gebeur.”