Esegiël 17:18 Die Boodskap (DB)

Want die koning van Israel het belowe dat hy nie teen die koning van Babilonië in opstand sal kom nie, maar hy het sy belofte verbreek. Daarom sal hy nie ontsnap nie.

Esegiël 17

Esegiël 17:10-24