Esegiël 17:13 Die Boodskap (DB)

Toe het die koning van Babilonië ’n ooreenkoms aangegaan met ’n lid van die koninklike familie wat lojaal aan hom was. Die koning het Israel se belangrikste leiers as gevangenes na sy land toe weggevat.

Esegiël 17

Esegiël 17:5-14