Esegiël 16:59 Die Boodskap (DB)

Daarom sê die Here, die God van Esegiël, nou vir jou: “Ek gee vir jou presies net wat jy verdien. Jy het jou belofte verbreek dat jy aan My getrou sal wees toe jy met My getrou het.

Esegiël 16

Esegiël 16:57-63