Esegiël 16:34 Die Boodskap (DB)

Waar ’n slet betaal word vir wat sy vir ander mans doen, het jy presies die teenoorgestelde gedoen. Niemand het jou betaal nie. Jy het hulle betaal.

Esegiël 16

Esegiël 16:25-42