Esegiël 16:30 Die Boodskap (DB)

“Hoe siek is jy nie in jou binneste nie, dat jy sulke dinge aanhou doen het! Jy was skaamteloos toe jy as getroude vrou so by enige man in die bed gespring het,” sê die Here, Esegiël se God.

Esegiël 16

Esegiël 16:27-36