Esegiël 13:6 Die Boodskap (DB)

Nee, in plaas daarvan om julle op te bou, het hierdie mense vir julle gelieg. Hulle het gesê: ‘Wat ons vir julle sê, kom direk van die Here af!’ Maar die Here het nooit met hulle gepraat nie, en Hy het niks vir hulle gesê nie. En tog verwag hulle dat die Here sal doen wat hulle sê!

Esegiël 13

Esegiël 13:1-11