Esegiël 13:4 Die Boodskap (DB)

“Israel, hierdie mense wat sê dat hulle namens My praat, is soos jakkalse wat in die puinhope van ’n verwoeste stad rondkrap, maar niks kry om te eet nie.

Esegiël 13

Esegiël 13:1-6