Esegiël 13:21 Die Boodskap (DB)

Ek vernietig al julle toordery en Ek red my mense uit julle mag. Hulle sal nie langer slagoffers van julle leuens wees nie. Dan sal julle weet en erken dat Ek die Here is.

Esegiël 13

Esegiël 13:12-23