Wel, sê vir al die mense wat hierdie muur verf dat hulle muur binnekort sal omval. Daar gaan ’n swaar reënbui kom, met groot haelstene en ’n sterk wind. En dan sal die muur omval.