Esegiël 12:20 Die Boodskap (DB)

Hulle stede sal tot op die grond toe afgebreek word. En niemand sal meer op die plase bly en die lande bewerk nie. Daardie dag sal julle almal weet en erken dat Ek die Here is.”

Esegiël 12

Esegiël 12:17-26