Esegiël 11:9 Die Boodskap (DB)

“Ek sal julle uit die stad Jerusalem uitjaag, en dan sal Ek julle aan vreemdelinge oorgee wat julle sal straf soos Ek wil hê dat julle oor julle slegte dade gestraf word.

Esegiël 11

Esegiël 11:5-13