Esegiël 11:5 Die Boodskap (DB)

Toe het die Here se Gees vir my gesê wat ek oor hierdie leiers moet sê: “Dit is wat die Here sê vir die volk Israel: Is dit wat julle vir die volk sê? Goed, Ek het dit gehoor. Ek ken in elk geval elke gedagte wat in julle opkom.

Esegiël 11

Esegiël 11:4-7