Esegiël 11:3 Die Boodskap (DB)

Dit is hulle wat vir die mense sê: ‘Is dit nie nou ’n goeie tyd om huise vir julle hier in die stad te bou nie? Ons stad is soos ’n sterk ysterpot. Binne-in hierdie sterk ysterpot sal ons veilig wees sodat geen ramp ons ooit sal tref nie.’

Esegiël 11

Esegiël 11:1-10