Esegiël 11:22 Die Boodskap (DB)

Toe het die boodskappers onder die troon van die Here hulle vlerke gelig en in die lug opgestyg met die wiele wat langs hulle draai. En die Here het op sy troon bokant die boodskappers gesit.

Esegiël 11

Esegiël 11:13-25