Esegiël 10:5 Die Boodskap (DB)

Die vlerke van die wesens wat beweeg het, het ’n oorverdowende geraas gemaak wat soos die stem van die Here geklink het. ’n Mens kon die geraas tot buite die huis van die Here hoor.

Esegiël 10

Esegiël 10:3-6