Esegiël 10:14 Die Boodskap (DB)

Elkeen van die vier boodskappers het vier gesigte: die eerste was dié van ’n bees, die tweede was ’n menslike gesig. Die derde gesig was dié van ’n leeu en die vierde dié van ’n arend.

Esegiël 10

Esegiël 10:13-15