Esegiël 1:18 Die Boodskap (DB)

Die wiele het my beïndruk omdat dit so groot was. Die buitenste raam waaroor die band van die wiel getrek was, was vol oë wat in alle rigtings gekyk het.

Esegiël 1

Esegiël 1:11-28