Esegiël 1:15 Die Boodskap (DB)

Terwyl ek na die wesens kyk, sien ek vier wiele op die grond onder die wesens. Onder elke wese was ’n wiel wat aan die grond geraak het.

Esegiël 1

Esegiël 1:5-22