Eksodus 9:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het weer vir Moses gesê: “Gaan nog ’n keer na die farao toe en sê vir hom: ‘Die Here, die God van die Hebreërs, eis van jou: jy moet my volk laat gaan om My te aanbid.

Eksodus 9

Eksodus 9:1-8