Eksodus 8:5 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Moses gesê: “Laat Aäron sy kierie uitsteek na die spruite toe, die riviere en die moerasse sodat die paddas kan uitkom uit die water en oor die hele Egipte kan kom.”

Eksodus 8

Eksodus 8:1-9