Eksodus 8:13 Die Boodskap (DB)

Die Here het gedoen wat Moses vir die farao belowe het. Die paddas in die huise en buite in die veld het gevrek.

Eksodus 8

Eksodus 8:7-16