Eksodus 7:2 Die Boodskap (DB)

Alles wat Ek jou beveel het, moet jy vir jou broer Aäron sê. Hy kan dit weer vir die farao sê sodat hy die Israeliete uit sy land kan wegstuur.

Eksodus 7

Eksodus 7:1-3