Eksodus 6:13 Die Boodskap (DB)

Hier volg nou ’n lys van die leiers van die verskillende groot families in Israel: Ruben was Jakob se oudste seun. Sy seuns was Ganok en Pallu, Gesron en Karmi. Hulle was die leiers van Ruben se afstammelinge.

Eksodus 6

Eksodus 6:5-23