Eksodus 5:22 Die Boodskap (DB)

Moses het toe na die Here teruggegaan en by Hom gekla: “Ag, Here, hoekom maak U nou so lelik met die volk? Hoekom het U my na die farao toe gestuur?

Eksodus 5

Eksodus 5:15-24