Eksodus 4:6 Die Boodskap (DB)

Die Here het vir Moses ook nog ’n tweede teken gegee. Hy het vir hom gesê: “Steek jou hand in jou klere.” Hy het dit gedoen. Toe hy sy hand uithaal, was dit vol spierwit sere.

Eksodus 4

Eksodus 4:1-16