Eksodus 39:8 Die Boodskap (DB)

Die sak wat voor die bors kom, was ’n kunswerk. Hulle het dit net soos die deel wat oor die skouers kom, van geweefde linne gemaak wat met gouddraad en blou en pers en bloedrooi wol geborduur is.

Eksodus 39

Eksodus 39:1-18