Eksodus 39:43 Die Boodskap (DB)

Moses het deeglik na alles gekyk en gesien dat alles presies net so was soos die Here dit wou hê. Hy het toe gebid dat die Here almal wat die tabernakel gebou het, voorspoedig sal maak.

Eksodus 39

Eksodus 39:38-43