Eksodus 39:10 Die Boodskap (DB)

Hulle het twaalf soorte halfedelstene daarop vasgesit, gerangskik in vier rye van drie elk. In die eerste ry was daar karneool, topaas en smarag;

Eksodus 39

Eksodus 39:2-15