Eksodus 38:7 Die Boodskap (DB)

Die drahoute is deur die ringe gesteek om die altaar te dra wanneer dit vervoer moes word. Die altaar was ’n houtkis wat van binne hol was.

Eksodus 38

Eksodus 38:5-11