Eksodus 38:31 Die Boodskap (DB)

al die voetstukke van die pale wat rondom die binnehof gebruik is, die voetstukke van die pale by die ingang en al die koperpenne wat gebruik is om die tent en die linnemuur rondom die binnehof te anker.

Eksodus 38

Eksodus 38:21-31