Eksodus 38:21 Die Boodskap (DB)

Hier volg nou presies die hoeveelheid materiaal wat gebruik is om die tent te maak. Die Leviete het alles onder leiding van Itamar presies opgeteken. Moses het gesê dat dit gedoen moes word.

Eksodus 38

Eksodus 38:10-22