Eksodus 38:12 Die Boodskap (DB)

Aan die westekant was die binnehof 23 meter lank. Daar was tien regop pale op voetstukke van koper. Ook hier was die hakies en pale van silwer.

Eksodus 38

Eksodus 38:7-21