Eksodus 36:19-21 Die Boodskap (DB)

19. Hulle het ook ’n boonste laag vir die dak van die tent gemaak. Dit is gemaak van ’n laag gelooide ramsvel waaroor ’n tweede laag gebreide vel gesit is.

20. Hulle het ook vir die tent houtpanele uit akasiahout gemaak.

21. Elke paneel was vyf meter hoog en 75 sentimeter breed.

Eksodus 36