Eksodus 35:27 Die Boodskap (DB)

Die leiers van die volk het die onikssteen en die ander edelstene geskenk waarop gegraveer moes word en op Aäron se skouerstuk en die sak voor sy bors vasgesit moes word.

Eksodus 35

Eksodus 35:18-29