Eksodus 35:23 Die Boodskap (DB)

Elkeen wat blou, pers en bloedrooi wol gehad het, of linne, of bokhaar, of rooigekleurde ramsvel, of gebreide vel, het dit vir die Here gebring.

Eksodus 35

Eksodus 35:17-25