Eksodus 34:4 Die Boodskap (DB)

Moses het toe twee plat klippe uitgekap wat net soos die eerstes gelyk het. Hy het gemaak soos die Here vir hom gesê het en die oggend vroeg opgestaan. Hy het teen Sinaiberg uitgeklim met die klippe in sy hand.

Eksodus 34

Eksodus 34:1-12