Eksodus 34:20 Die Boodskap (DB)

As dit ’n donkie is, moet jy dit omruil met ’n skaap. As jy dit nie wil omruil nie, moet jy die donkie doodmaak. Jou oudste seun moet jy met geld uitkoop. Niemand mag sonder ’n offer voor My kom nie.

Eksodus 34

Eksodus 34:12-26