Eksodus 33:9 Die Boodskap (DB)

Sodra Moses in die tent ingegaan het, het die hoë wolk waarin die Here vroeër gedurende die dag voor die volk uitgetrek het, afgesak en oor die ingang van die tent gaan hang. Die Here het dan met Moses gepraat.

Eksodus 33

Eksodus 33:2-11