Eksodus 33:4 Die Boodskap (DB)

Toe die volk hierdie harde woorde van die Here hoor, het hulle baie hartseer geword. Hulle het al die juweliersware afgehaal wat hulle gedra het.

Eksodus 33

Eksodus 33:3-14