Eksodus 33:20-22 Die Boodskap (DB)

20. Jy mag egter nie my gesig sien nie. Geen mens sal bly lewe as hy die Here se gesig moet sien nie.

21. Kom, hier is ’n rots waarby jy kan staan.

22. Wanneer Ek met my Goddelike grootheid hier verbygaan, sal Ek jou tussen die rotse laat staan en jou met my hand beskerm totdat Ek verby is.

Eksodus 33