Eksodus 33:16 Die Boodskap (DB)

Waaraan anders sal ons weet of U vir ons omgee of nie? Ons sal dit net weet as U saam met ons gaan. Waaruit anders sal dit duidelik wees dat U anders oor ons voel as oor al die ander volke op aarde?”

Eksodus 33

Eksodus 33:15-17