Eksodus 32:5 Die Boodskap (DB)

Toe Aäron sien wat hulle doen, het hy ook nog ’n altaar vir offers daar by die beeld gebou. Hy het gesê: “Môre gaan ons fees hou vir die Here!”

Eksodus 32

Eksodus 32:4-12